Game overview
Hierdie toepassing help met voorskoolse wiskunde begrippe.
Die basiese van wiskunde word in hierdie toepassing vasgelê en u kind word blootgestel aan verskeie aspekte van Wiskunde.
Die wiskunde beginsels en begrippe waarmee jou kind in sy eerste skooljaar in aanraking kom word deur hierdie toepassing geleer in verskeie vorme. Die volgende is ‘n paar voorbeelde van wat geleer word:
Optel- en Aftreksomme
Patrone identifisering
Skryf van Getalle
Groter en Kleiner
en vele meer
Hierdie toepassing is inderdaad, nie net lekker vir jou kind om te gebruik nie maar ook, behulpsaam op verskeie afdelings van basiese wiskunde.

Update date
May 21, 2018Release date
May 21, 2018Price
Paid
Discuss the gamein our Discord community

Developer
More games by SMART GECKO SOFTWARE DEVELOPMENT (PTY)