Woord vir Woord spel is 'n aflyn Bybel woord spel sonder advertensies.
Die spel verbind meer as 7000 woorde in die Bybel met skrifte, name, voorwerpe, die natuur ens.
Die spel het 5 verskillende vlakke en 5 kategorieë.
Nadat die speler 'n keuse gemaak het word die skrifgedeelte vertoon waarin die regte woord voorkom.
Die spel is opwindend, geestelik verrykend en 'n uitdaging op al die vlakke.
Die woord spel is gewild onder alle ouderdoms groepe.
O Skich usa cookies e tecnologias semelhantes para fornecer, melhorar, garantir a segurança e analisar os nossos serviços. Ao clicar em "Aceitar todos", permites-nos utilizar os nossos cookies, bem como cookies de terceiros, de acordo com a Política de Cookies.