
Free My liggaam in Afrikaans



Descrição geral do jogo
Een van die aspekte wat Graad 1-outjies aan die begin van die jaar moet kan doen, is om die liggaamsdele te benoem.
Hierdie kennis word dan later (en in die ouer grade) gebruik om meer kennis van die liggaam op te doen. Hierdie toepassing leer jou kind oor liggaamsdele, vyf sintuie en liggaamstelsels.
Data de atualização
Ago 04, 2021Data de lançamento
Jul 26, 2017Preço
GrátisCriador
Mais jogos de SMART GECKO SOFTWARE DEVELOPMENT (PTY)