Descrição geral do jogo
'n Kommunikasiespel vir getroude paartjies
Dare2Share is 'n uitdagende kommunikasiespel spesiaal geskep vir getroude paartjies om te begin kommunikeer in 'n prettige manier en so ook mekaar te herontdek en opnuut te verstaan.Dit bestaan uit meer as 230 kommunikasiekaartjies. Elke kaartjie het 4 - 6 vrae en dek elke denkbare faset van 'n huwelik.
Criador
Mais jogos de Hermann E Kuschke