GamesA+ Kleuter
A+ Kleuter - Screenshot 1
A+ Kleuter - Screenshot 2
A+ Kleuter - Screenshot 3

Visão geral do jogo

NEEM KENNIS: Hierdie is nie 'n gratis app nie.

Die app is eksklusief beskikbaar slegs vir lidmate van Besige Breintjies. Indien u reeds 'n lid van Besige Breitjies is, kan u voortgaan om die app af te laai. Indien u meer wil uitvind oor die fantastiese voordele om 'n lid van Besige Breintjies te word, kontak ons gerus by 010 141 4379 of besoek ons webwerf www.besigebreintjies.co.za

A+ Kleuter bevat honderde opwindende oefeninge wat verdeel word in 6 sleutel vaardigheidsontwikkelingsafdelings. Hierdie basiese vaardighede is noodsaaklik vir die voorbereiding van u kind vir die primêre opvoedingsfase. Die vaardighede ter sprake sluit in; tel, syfer-erkenning, woordeskat, logiese denke, geheue herroeping, vorms- en kleurherkenning, voorwerpgroepering en basiese rekenaarvaardighede in.

Alle aktiwiteite word aangebied in ‘n speletjiesformaat met kleurvolle grafika. Hierdie speletjies is so ontwerp dat kleuters dit maklik vind en speel sonder ouer bystand. Uiteindelik ontwikkel die kind nie net sy/haar intellektuele vlak en vermoëns nie maar ook ‘n mate van selfvertroue.
Desenvolvedor
Besige Breintjies
Data de atualização
Set 18, 2023
Data de lançamento
Set 11, 2017
Preço
Grátis

Desenvolvedor

Mais jogos de Besige Breintjies
Besige Breintjies - Game 1Besige Breintjies - Game 2Besige Breintjies - Game 3Besige Breintjies - Game 4
+8
Aceitar cookies do Skich neste navegador?

O Skich utiliza cookies e tecnologias similares para fornecer, melhorar, proteger e analisar nossos serviços. Ao clicar em "Aceitar todos", você permite que usemos nossos cookies e os de terceiros de acordo com a Política de cookies.