Die app is eksklusief beskikbaar slegs vir lidmate van Besige Breintjies. Indien u reeds 'n lid van Besige Breitjies is, kan u voortgaan om die app af te laai. Indien u meer wil uitvind oor die fantastiese voordele om 'n lid van Besige Breintjies te word, kontak ons gerus by 010 141 4379 of besoek ons webwerf www.besigebreintjies.co.za
A+ Graad 3 bevat talle oefeninge in die 5 sleutel leerareas. Hierdie beproefde vaardighede is vir u kind noodsaaklik om homself/haarself toe te rus met die fundamentele kennis vir die primêre opvoedingsfase. Die vaardighede sluit in; optelling, aftrekking, vermenigvuldiging (maaltafels), hoofrekene deling, lees, spelling, logiese denke, geheue, konsentrasie en basiese rekenaarvaardigheid.
In alle aktiwiteite word die leerder in ‘n pretbelaaide atmosfeer vasgevang. Die speletjies is so ontwerp dat kinders dit maklik kan verstaan sonder ouer toesig of bystand met die gevolg dat die kind nie alleenlik sy/haar intellektuele vaardighede ontwikkel maar ook sy/haar selfvertroue ontwikkel.
Obtenha a primeira loja móvel focada em gamers móveis no iOS
Seleção Personalizada
Listas de Jogos
Atividade de Amigos
Próximos Lançamentos
Aceitar cookies do Skich neste navegador?
O Skich utiliza cookies e tecnologias similares para fornecer, melhorar, proteger e analisar nossos serviços. Ao clicar em "Aceitar todos", você permite que usemos nossos cookies e os de terceiros de acordo com a Política de cookies.