Panoramica del gioco
In hierdie speletjie moet die kleuter al die simbool blokkies verwyder deur op die korrekte een te druk wanneer die stem opname 'n instruksie gee.
Wanneer al die blokkies op die skerm verwyder is, kan die kleuter die prentjie inkleur deur met sy/haar vinger oor die prentjie te vryf.
Besige Breintjies lede sal aktiveringskodes ontvang.
Hierdie speletjie is gratis en eksklusief vir alle Besige Breintjies lede.
Kontak Besige Breintjies om meer uit te vind oor die ongelooflike voordele om 'n lid te wees:
Tel: 010 141 4379
info@besigebreintjies.co.za

Sviluppatore
Besige BreintjiesData di aggiornamento
Ago 22, 2023Data di pubblicazione
Gen 16, 2018Prezzo
GratisSviluppatore
Altri giochi di Besige Breintjies