Panoramica del gioco
In hierdie speletjie moet jy al die blou balletjies in die blou kamp kry en die rooi balletjies in die rooi kamp deur die hek op en af te skuif om soedoende slegs die korrekte kleur balletjies deur die opening te laat beweeg.
Besige Breintjies lede sal aktiveringskodes ontvang.
Hierdie speletjie is gratis en eksklusief vir alle Besige Breintjies lede.
Kontak Besige Breintjies om meer uit te vind oor die ongelooflike voordele om 'n lid te wees:
Tel: 010 141 4379
info@besigebreintjies.co.za

Sviluppatore
Besige BreintjiesData di aggiornamento
Ago 22, 2023Data di pubblicazione
Gen 16, 2018Prezzo
GratisSviluppatore
Altri giochi di Besige Breintjies