GamesAfrikaanse Kleuter Pret 2
Afrikaanse Kleuter Pret 2 - Screenshot 1
Afrikaanse Kleuter Pret 2 - Screenshot 2
Afrikaanse Kleuter Pret 2 - Screenshot 3

Panoramica del gioco

HIerdie speletjie is gemaak om kinders tussen 4 en 7 jaar te help leer deur te speel.

Daar is aktiwiteite om te help met die uitkenning van kleure, vorms, letters en syfers.



Daar is ook aktiwiteite wat kinders help om te leer tel in 1, 2, 3 ,5 en 10 , so wel as woord bou aktiwiteite waar kinders die woorde op bou uit die letters van elke woord, waarna die woord vir hul uit geklank word en dan uitgespreek word.

Laastens is daar aktiwiteite om hul met geheue en logika te help.



Die moeilikheids graad van sommige aktiwiteite pas aan by die speler soos hul speel.



Hierdie speletjie het ongelukkig advertensies in om die maak daarvan finansieël te ondersteun. Ons probeer om die advertensies op 'n manier te plaas wat dit nie steurend maak vir die gebruiker nie.



Voel vry om ons te kontak by lifestoriesdevelopement@gmail.com indien u enige voorstelle, klagtes of navrae het.

Data di aggiornamento
Set 11, 2022
Data di pubblicazione
Ott 07, 2020
Prezzo
Gratis

Sviluppatore

Altri giochi di Lifestories Development
Accettare i cookie di Skich su questo browser?

Skich utilizza cookie e tecnologie simili per fornire, migliorare, mantenere la sicurezza e analizzare i propri servizi. Cliccando su "Accetta tutto", acconsenti all'utilizzo dei nostri cookie e dei cookie di terze parti previsto dalla Politica sui cookie.