GamesAfrikaanse Charades
Afrikaanse Charades - Screenshot 1
Afrikaanse Charades - Screenshot 2
Afrikaanse Charades - Screenshot 3
Afrikaanse Charades - Screenshot 4

Panoramica del gioco

Afrikaanse Charades is 'n algemene kennis groep speletjie.

Afrikaanse Charades is 'n lekker algemene kennis speletjie wat jy saam met vriende en familie kan speel met 'n klomp verskillende temas.



Die eindoel van die speletjie is om die woord te raai op die skerm sonder om dit vir die persoon te sê voor die tyd uit hardloop.



Kenmerke:

-Speel met een vriend of vele meer.

-Beweeg die speletjie aan deur om die toestel te kantel na voor of agter.

-Moderne grafiese gebruikerskoppelvlak



Daar is tans 9 temas of van te kies en vele meer oppad



Die temas is:

-Akteurs

-Diere

-Kos

-Bekende mense

-Flieks

-Sangers

-Plekke

-Voer dit op

-Handelsmerke



Dit is die perfekte speletjie vir familie reunies en familie speletjie aande.

So as jy wil verduidelik, lag en nuwe dinge leer is die speletjie vir jou.

Sviluppatore
Arno Jonck
Data di aggiornamento
Mar 08, 2021
Data di pubblicazione
Mar 08, 2021
Prezzo
Gratis

Sviluppatore

Altri giochi di Arno Jonck
Accettare i cookie di Skich su questo browser?

Skich utilizza cookie e tecnologie simili per fornire, migliorare, mantenere la sicurezza e analizzare i propri servizi. Cliccando su "Accetta tutto", acconsenti all'utilizzo dei nostri cookie e dei cookie di terze parti previsto dalla Politica sui cookie.