Panoramica del gioco
A+ Graad 4 bevat talle oefeninge in die 5 sleutel leerareas.
Hierdie beproefde vaardighede is vir u kind noodsaaklik om homself/haarself toe te rus met die fundamentele kennis vir die primêre opvoedingsfase. Die vaardigheidsontwikkeling sluit in; optelling, aftrekking, vermenigvuldiging (tafels), hoofrekene – deling, woordsomme, lees, spelling, logiese beredenering, geheue, konsentrasie en basiese rekenaarvaardighede.
NEEM KENNIS: Jy kan hierdie app slegs vir 'n beperkte periode gratis gebruik, daarna benodig jy 'n koepon van Besige Breintjies. Indien u reeds 'n lid van Besige Breitjies is, kan u voortgaan om die app af te laai. Indien u meer wil uitvind oor die fantastiese voordele om 'n lid van Besige Breintjies te word, kontak ons gerus by 010 141 4379 of besoek ons webwerf www.besigebreintjies.co.za

Sviluppatore
Besige BreintjiesData di aggiornamento
Set 19, 2023Data di pubblicazione
Set 18, 2018Prezzo
GratisSviluppatore
Altri giochi di Besige Breintjies