GamesBeroepe
Beroepe - Screenshot 1
Beroepe - Screenshot 2
Beroepe - Screenshot 3

Aperçu du jeu

Hierdie toepassing leer kinders meer oor die wêreld van werk asook om verskillende beroepe te identifiseer en te verstaan.

As jou kind op die ouderdom is waar hy of sy gedurig gesels oor sy droom werk van eendag is hierdie die perfekte toepassing om hom bloot te stel aan die verskillende beroepe daar buite.



So klein soos die kinders is, is hulle verbeelding groot en hulle fantasie-beroep verskil daagliks. Met hierdie toepassing leer jou kind op ‘n speel-speel manier oor verskillende beroepe. Daar is 80 verskillende beroepe waaran jou kind lag-lag, kan leer, identifiseer en verstaan.



Elke beroep word deur die toepassing uitgebeeld as ‘n legkaart, sodra die legkaart aan makaar gesit is, verskyn die naam van die beroep en daar word ‘n kort beskrywing gegee. Op hierdie manier leer jou kind nie net 80 verskillende beroepe nie, maar ook oor die rolspelers in die gemeenskap en wat hulle doel is, byvoorbeeld: ‘n brandweerman blis vure, so wanneer daar ‘n vuur is moet ons die brandweerman bel.



Van die beroepe op die toepassing is:



*Dokter

*Brandweerman

*Polisieman

*Verpleegster

*Veearts



en nog vele meer.



Die toepassing is gebruikersvriendlik en kinders 2 jaar en ouer kan dit geniet en verstaan sonder toesig. Dit is ook die perfekte geleentheid om saam met jou kind deur die verkillende broepe te werk en uit te vind wat sy gunsteling is soos daar meer beroepe ontdek word.

Date de sortie
TBA
Prix
Payant

Développeur

Plus de jeux par SMART GECKO SOFTWARE DEVELOPMENT (PTY)
Accepter les cookies de Skich sur ce navigateur ?

Skich utilise des cookies et des technologies similaires pour fournir, améliorer, sécuriser et analyser ses services. En cliquant sur « Tout accepter », vous acceptez de nous permettre d'utiliser nos propres cookies et ceux de tiers conformément à notre Politique de cookies.