
Free Woordsoektog Pret



Resumen del juego
Woordsoektog is ‘n speletjie om woorde binne ‘n legkaart van ander woorde te soek.
Met hierdie toepassing kan jou kinders heerlik ontspan terwyl hulle ook hul brein oefen. As jy vashaak is daar ook wenke wat jy kan gebruik. Jy word ook beloon met ekstra wenke vir elke 250 punte. Ons toepassing bevat meer as 500 afrikaanse woorde met 'n prentjie wat ure se pret verskaf en ook jou woordeskat verbeter.
Dié woorde bevat temas soos voedselkettings, emosies, insekte, sprokies, somme, kleure en familie.
Laat die pret solank begin.
Funksie
* 1 minuut, 5 minute en 10 minute
* Hoogste tellings
* 7x7 soek bord
* Wenke as jy vashaak
* Maklike woorde, ideaal vir graad 1-3
Dié woorde bevat temas soos voedselkettings, emosies, insekte, sprokies, somme, kleure en familie.
Laat die pret solank begin.
Funksie
* 1 minuut, 5 minute en 10 minute
* Hoogste tellings
* 7x7 soek bord
* Wenke as jy vashaak
* Maklike woorde, ideaal vir graad 1-3
Desarrollador
SMART GECKO SOFTWARE DEVELOPMENT (PTY)Fecha de actualización
Nov 18, 2018Fecha de lanzamiento
Jun 01, 2017Precio
GratisDesarrollador
Más juegos de SMART GECKO SOFTWARE DEVELOPMENT (PTY)