Resumen del juego
Boere Mafia Borrel Pop is ʼn speletjie waar jy 'n groep van twee of meer borrels kies, dan op hulle klik om te vernietig.
Hoe meer borrels jy op een slag kan vernietig, hoe hoër is jou telling. Die speletjie is geskik vir alle ouderdoms groepe en is vir die Afrikaanse mark ontwikkel. Daar is geen inkope of advertensies in die produk nie.
Desarrollador
Boere MafiaFecha de actualización
Mar 08, 2022Fecha de lanzamiento
Mar 08, 2022Precio
GratisDesarrollador
Más juegos de Boere Mafia