GamesSpel Pret
Spel Pret - Screenshot 1
Spel Pret - Screenshot 2
Spel Pret - Screenshot 3

Game overview

Spel Pret het ‘n spelerige ondertoon wat jou kind se aandag sal lok om sodoende hulle woordeskat en spelvernuf terselfdertyd te verbeter.

Die toepassing het ‘n saamgestelde woordelys wat bestaan uit ongeveer 500 woorde. Hierdie woorde word verdeel in verskillende groepe van woordlengtes, wat aangepas word by die kind se spelsukses en -vermoë. Daar kan enige tyd ‘n spesifiek groep van woordlengtes geselekteer word vir beoefening. ‘n Resultaatstaat word aan die einde van elke woordgroep gepubliseer wat die ouer kan help om probleemwoorde te identifiseer. Spel Pret maak ook gebruik van fonetiese klanke om geheuevaslegging te versnel. Hierdie funksionaliteit lewer aan Spel Pret die unieke baanbreker verskil relatief tot ander soortgelyke toepassing in die mark.



Ons vertrou dat u kind Spel Pret sal geniet. U kan ons vind op facebook of met ons in kontak tree deur middel van vonkpos (email: feedback@smartgecko.co.za). U terugvoer sal opreg waardeer word.

Release date
TBA
Price
Paid

Developer

More games by SMART GECKO SOFTWARE DEVELOPMENT (PTY)
Accept cookies from Skich on this browser?

Skich uses cookies and similar technologies to provide, improve, secure and analyse our services. By clicking "Accept All", you agree to let us use our own and third party cookies according to Cookies Policy.