GamesDoolhof
Doolhof - Screenshot 1
Doolhof - Screenshot 2
Doolhof - Screenshot 3

Game overview

Die doel van die Doolhof speletjie is om die blou balletjie by die doolhof uit te kry deur die skerm te kantel om sodoende die balletjie te laat rol.

Jy kan ook jou vinger gebruik om die balletjie te laat beweeg.



Besige Breintjies lede sal 'n aktiveringskode ontvang.

Hierdie speletjie is gratis en eksklusief vir alle Besige Breintjies lede.



Kontak Besige Breintjies om meer uit te vind oor die ongelooflike voordele om 'n lid te wees:

Tel: 010 141 4379

info@besigebreintjies.co.za

Update date
Aug 21, 2023
Release date
May 03, 2017
Price
Free

Developer

More games by Besige Breintjies
Accept cookies from Skich on this browser?

Skich uses cookies and similar technologies to provide, improve, secure and analyse our services. By clicking "Accept All", you agree to let us use our own and third party cookies according to Cookies Policy.